Free / Gratis
JY IS KOSBAAR (LIRIEK) Vanaf "Die Beste van Sarina" Bestel vanaf my cd winkel.
Almal in die lewe soek na geluk
en hoop om aanvaar te word
hul soek na vrede, en ware liefde
n soektog sonder dat hul vind
daar is tog n antwoord
daar is hoop vir jou
in Hom wat die kruis moes dra
Jesus die Lewe die bron van vrede
en Hy roep nou na jou........want
kOOR:
Jy is kosbaar en waardevol vir Hom 2x
Aanvaar dit en se nou dankie Jesus!
Hy WIL OOK KOSBAAR WEES VIR JOU!
Ek is kosbaar en waardevol vir Hom 2x
Ek aanvaar dit en se nou dankie Jesus!
U is kosbaar ook vir my
Ons is kosbaar en waardevol vir Hom 2x
Ons aanvaar dit en se nou dankie Jesus!
Hy is kosbaar ook vir ons!